Klawer, Wes-Kaap

Klawer
Klawer se spoorwegstasie
Klawer se spoorwegstasie
Klawer is in Wes-Kaap
Klawer
Klawer
 Klawer se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 31°47′S 18°37′O / 31.783°S 18.617°O / -31.783; 18.617
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikWeskus
MunisipaliteitMatzikama
Oppervlak
 • Totaal6,41 km2 (2,47 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal6 234
 • Digtheid973/km2 (2 520/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense13.6%
 • Indiërs/Asiërs1.0%
 • Bruin mense75.3%
 • Swart mense9.4%
 • Ander0.7%
Taal (2011)
 • Afrikaans 89.2%
 • Xhosa 4.6%
 • Gebaretaal 3.1%
 • Engels 1.3%
 • Ander 1.8%
Poskode (strate)
8145
Poskode (posbusse)
8145
Skakelkode027
Die NG kerk op Klawer. Ds. Rautenbach het die hoeksteen gelê op 14 April 1962.

Klawer is 'n redelike klein dorp in die Noordweste van die Wes-Kaap aan die N7 nasionale pad, 24 km wes-suidwes van Vanrhynsdorp en 283 km van Kaapstad. Die naam is ontleen aan die wildeklawer wat in die omgewing groei.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Klawer". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy